Monday, February 25, 2008

SANDF time to assist in fighting crime in Pretoria - ACDP

SANDF time to assist in fighting crime - ACDP MEDIA RELEASE 1 FEB 2008

MEDIA RELEASE / MEDIA VERKLARING

SANDF time to assist in fighting crime - ACDP

“It is totally unacceptable that criminals are granted so much space from where they can launch their raids on Monument Park residents and even the police without additional assistance to eradicate the gangsters’ paradise.

“It is ridiculous that criminals, of whom many are illegal immigrants, could have erected such no go areas where they can tend to their matters undisturbed, but at the expense of law abiding citizens,” says Ms. AnneMarie Sparg, ACDP Tshwane councillor.

She reacted to complaints, including written complaints, to the reign of terror orchestrated from the squatter settlement in the former Rosana and Klawer quarries in Monument Park.

“The problems have been handled by the relevant bodies such as the ward committee, SAPS and the Police Forum, but to no avail.

On the behalf of the community, the ACDP calls on the Metro police and SANDF to urgently launch a “joint operation” with the SAPS to CLEAN this area as soon as possible. This task is of such a magnitude that it cannot be tasked by one of the above law enforcing units on its own.
It is about the time that the SANDF assist the SAPS and residents in this raging war.

“With safe havens for criminals such as this it is no wonder that diplomats are attacked and that the President’s residence needed to be equipped with a security wall of millions of rands.”

AnneMarie Sparg
ACDP Councillor Tshwane Metro
_________________________________________________________________________________________________________________________________________________________
Tyd dat weermag help met dié misdaad - ACDP

“Dit is onaanvaarbaar dat misdadigers ruimte gegun word vanwaar hulle hul strooptogte op Monumentpark en selfs die polisie kan loods.

“Dit is verregaande dat misdadigers, waaronder talle onwettige immigrante, nou sulke “no go”-areas kan skep waar hulle ongestoord, en ten koste van wetsgehoorsames, hul lewens kan lei,” sê me. Annemarie Sparg, raadslid van die ACDP in die Tshwane-raad.

Sy het gereageer op klagtes, waaronder skriftelike klagtes, oor die terreur waaraan inwoners van Monumentpark en omgewing blootgestel word vanuit die plakkerskamp in die voormalige Rosama en Klawer-gruisgrooef.

“Die probleem is al deur al die toepaslike liggame soos die wykskomitee, polisiëringsforum en SAPD opgeneem, maar steeds word die wetsgehoorsames onuithoudbaar geterroriseer.

Die ACDP doen 'n beroep op die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag om 'n gesamentlike operasie met die SAPD en Metropolisie te loods om die area skoon te maak van misdadigers.

Die taak is van so 'n aard dat dit nie net deur die bogenoemde liggame alleen gehanteer kan word nie.

Dit is hoog tyd dat die weermag ingryp en help om die probleem op te los aangesien die SAPD en die inwoners nou met ‘n duidelike oormag te make het.

“Met hierdie tipe situasie is dit geen wonder dat diplomate gereeld aangeval, en die president ‘n veiligheidsmuur van miljoene rande moet oprig nie.”

AnneMarie Sparg
ACDP Raadslid Tshwane Metro

No comments: