Tuesday, February 26, 2008

STUDENT RAMPAGE

STUDENT RAMPAGE

MEDIA RELEASE - MEDIA VERKLARING 26 Feb 2008 (Afrikaans hier onder)


TEACH PUPILS HOW TO MANAGE THEIR ANGER AND ACCOUNTABILITY

The ACDP is calling on parents and institutions of higher learning, such as the high school in Mamelodi and TUT, to educate their students on the proper civil methods of airing grievances.

We specifically refer to the recent unrest at TUT where chaos reigned because of increased tuition fees, and also to yesterday's unrest in Mamelodi where car tyres were burnt and damage to businesses by the pupils, amounted to R40 000. This also includes the fact that police were stoned when scholars wanted to report a rape.

Educators can start by teaching students how to put their grievances in writing in a proper manner. Even though we do sympathise with the frustrations of students, violence nor vandalism can ever be applauded. Further, students must learn that they will be held accountable for the damage they cause.

In conjunction with this, students can also be taught how to convey their grievances to the media without the added violence.

In the end, they must become leaders with the accompanied responsibility.

We invite students with grievances and the management of educational institutions to approach the ACDP to help with negotiations in the background.
The ACDP has the necessary skills and is determined not to use this for its own political gain.

AnneMarie Sparg
ACDP Councillor Tshwane Metro

___________________________________________________________________________________________________________________________________

LEER STUDENTE HOE OM GRIEWE TE HANTEER EN AANSPREEKLIKHEID VIR DADE

Die ACDP doen ‘n beroep op ouers en hoër onderwysinstansies, soos die hoërskool in Mamelodi en die TUT om hul studente op te voed oor hoe om hul griewe op ‘n beskaafde manier te lug.

Ons verwys hier na die onlangse onluste by TUT waar amok gemaak is oor verhoogde klasgelde, en die oproer en bande brandery in Mamelodi, asook die onder die klippe steek van die polisie toe skoliere ‘n verkragting wou aanmeld. Besighede in die omgewing het skake gelei van ongeveer R40 000 tydens die geweld.

Onder die stappe waarmee opvoeders kan hand bysit is om studente te kleer om hul griewe behoorlik op skrif te stel. Hoewel ‘n mens soms simpatie het met studente se frustrasies, kan geen geweld goedgepraat word nie, en vandalisme net so min. Studente moet ook leer dat hulle aanspreeklik is vir die skade wat hulle aangerig het.
Studente kan ook geleer word oor hoe om hul boodskap doeltreffend en sonder geweld aan die media oor te dra.
Uiteindelik moet hulle leiers met verantwoordelikhede word.

Ons nooi gegriefde studente en die opvoedkundige instellings se bestuur ook uit om die ACDP te nader om agter die skerms te help bemiddel. Die ACDP het die kundigheid en onderneem om nie politieke munt hieruit te probeer slaan nie.

AnneMarie Sparg
ACDP Raadslid Tshwane Metro


No comments: