Monday, February 25, 2008

ACDP not surprised by murder statistics / ACDP nie verbaas oor Pretoria se moordsyfers

ACDP nie verbaas oor Pretoria se moordsyfers MEDIA VERKLARING 10 Feb 2008

ACDP not surprised by murder statistics
The shocking murder statistics for Pretoria revealed today in Rapport comes as no surprise to the ACDP, says Ms. AnneMarie Sparg, ACDP councillor and media spokesperson.


“We, as well as other opposition parties, had been fighting – yes, unfortunately there is no better word to describe this – in council for the right of communities to protect themselves through access control. The same murder data had been quoted in council on numerous occasions. I myself had been trapped in crossfire once. The opposition is, however, slammed by members of the ANC during debates on access control, in the City Planning Committee.

“In some way or another, the ANC under the leadership of the Mayor, regards the freedom of movement of vagabonds as a higher order right than the right to life of law abiding citizens. We trust that the statistics quoted in Rapport today will shock the Human Rights Commission into action to have a keen look at the ANC’s abuse of power at the expense of the constitutional right to safety.


“The ACDP, at different levels, has repeatedly called on government to declare a state of emergency against crime. Also former Minister Pik Botha has done so.”

AnneMarie Sparg
ACDP COUNCILLOR TSHWANE METRO
079 498 6971

ACDP nie verbaas oor Pretoria se moordsyfers
Die skokkende moordsyfers wat Rapport vir dele van Pretoria vandag onthul, kom as geen verrassing vir die ACDP nie, aldus me. AnneMarie Sparg, ACDP-raadslid en mediawoordvoerder.

“Ons en van die ander opposisiepartye baklei – daar is ongelukkig nie ‘n meer beskaafde woord hiervoor nie – in die raad vir die regte van gemeenskappe om hulself met beheerde toegang te beveilig. Dieselfde moordsyfers is al by herhaling in die raad geopper. Ek self is by geleentheid in spervuur vasgevang. Die opposisie word egter vanuit die ANC-geledere verguis, met heel onwaardige verbale aanvalle.

“Op die een of ander wyse plaas die ANC, onder die leierskap van die burgemeesteres, rondlopers se reg op bewegingsvryheid bo wetsgehoorsame burgers se reg op lewe, en die syfers vandag in Rapport behoort die Menseregtekommissie te beweeg om ernstig na die ANC se magsmisbruik ten koste van burgers se grondwetlike reg op veiligheid te kyk.

“Die ACDP het al by herhaling op verskillende vlakke versoek dat ‘n noodtoestand teen misdaad afgekondig word – ‘n versoek wat ook deur oud-minister Pik Botha gerig is.”

AnneMarie Sparg
ACDP RAADSLID TSHWANE METRO
079 498 6971

No comments: